Ons Skool

Toelatings Vereistes

By Laerskool Totiusdal verwelkom ons graag nuwe leerders in ons skoolgemeenskap! Ons streef daarna om ‘n omgewing te skep waarin elke kind kan groei en bloei – akademies, sosiaal en sportief.

Inskryf Van Leerling

Ons is opgewonde om jou kind by Laerskool Totiusdal te verwelkom! Die inskrywingsproses is eenvoudig en gerig op gemak en duidelikheid vir ouers.

Bestuur

By Laerskool Totiusdal is effektiewe bestuur die sleutel tot ‘n positiewe en suksesvolle skoolgemeenskap.

Personeel

Ons personeel is meer as net opvoeders – hulle is rolmodelle, mentors en ondersteuners wat elke leerder help om hul volle potensiaal te bereik.

Lapa Huur

Op soek na die perfekte plek vir ‘n feesviering, gesinsbyeenkoms of spesiale funksie? Laerskool Totiusdal bied ‘n pragtige lapa te huur – ‘n ruim en gemaklike venue vir verskeie geleenthede.

Scroll to Top