Laerskool Totiusdal

Groeie en Bloei

Laerskool Totiusdal

Krieket en Mini Krieket

Krieket

Organiseerder

Mnr. Stephan Lubbe

Krieket word in die derde kwartaal gespeel. Verdere inligting sal dan verskaf word.


Mini Krieket

Organiseerder

Me. Arline van Staden

Mini-Krieket word in die derde kwartaal gespeel.

Oefentye is Maandae en Woensdae vanaf 17:00 tot 18:00 en wedstryde vind op Saterdae plaas.