Laerskool Totiusdal

Groeie en Bloei

Laerskool Totiusdal

Lapa

Laerskool Totiusdal beskik ook oor ‘n pragtige Lapa wat 80 mense kan huisves, met braaigeriewe en ‘n kombuis.

Deposito - R500 (terugbetaalbaar).

Huur - R1,500 Die huur sluit tafels en stoele in.

GEEN VERJAARSDAE GELEENTHEDE ONDER 21 NIE

Vertel asseblief vir u vriende en familie van ons Lapa.

Kontak ons gerus vir besprekings.

pdf dokument Verhuringsooreenkoms