Hoof | Mnr Marthinus Carr |
Posadres | Posbus 31104, Totiusdal, 0134 |
Straatadres | Cunninghamlaan 1211 Waverley, Pretoria 0186 |
Telefoon | 012 332-1745 / 0796 |
Faks | 012 332-1746 |
Epos | admin@totiusdal.co.za |
Web | totiusdal.co.za |
Ligging | -25.701720, 28.246197 |
![]() |
Akademie bly die kern belang van Laerskool Totiusdal.
By Laerskool Totiusdal kom akademie eerste. Dit is ons fokus om elke kind die maksimum hoeveelheid aandag en ondersteuning te gee sodat hy/sy die toppunt van hul potensiaal kan bereik.
Lees meer oor Akademie...Die wye verskeidenheid aktiwiteite wat Laerskool Totiusdal aanbied verseker dat elke kind sy potensiaal kan vervul. Van die sportsoorte wat ons aanbied is as volg:
Leerders van Laerskool Totiusdal is uitblinkers op beide die sportsveld en die verhoog.
Lees meer oor Kultuur...